kyk hier na ons musiekvideos

 

klik hier om ons nuutste album te koop

 

Klik hier om die album te koop
Titel : Kosmies

volg ons

Lirieke

indeks

Nostalgie

Blou Maan Liefde

Wonder Steeds

Hemelrym – Tussen Sterre ft Bouwer Bosch

Gee ’n Bietjie hoop

Wenteldans

Gewoonte as Verliefdheid

Tien uit Tien

Sy is Vry

Net Vriende

Agapé

Vir Ewig ’n Goeie Tyd

wie is tussen sterre?

 

 

Dit is die droom van duisende jongmense om eendag hul eie Rock groep te stig, maar dit is min wat dit gebeur dat 3 super talentvolle jong ouens hulle idees saamgooi en ‘n nuwe projek aanpak. Soveel groepe klink dieselfde, maar Tussen Sterre is verseker die uitsondering op daardie reel.

Tussen Sterre se passie vir musiek is so groot soos hulle toewyding tot die Afrikaanse taal. Dit blyk duidelik uit hulle lirieke. Daar verskyn geen Engelse woorde in hulle musiek nie verseker ‘n eerste in die Afrikaanse Pop/Rock genre. Hulle beplan om die Afrikaanse musiekmark te revolusioneer met hulle unieke skryfstyl en passie om die taal lewendig te hou. Al drie van hulle is kranige musikante en spesialiste in hulle veld. SJ speel dromme, kitaar en klavier, Martin is ‘n kitaaronderwyser en Jan-Mattys ‘n sangonderwyser. Lees Meer

Navrae en Besprekings

Navrae en Bepsrekings
Wian Smith
wian@marketingzoo.co.za
(+27) (0) 82 773 5685
Media Navrae
Janis Ellis
janis@thefamefactory.co.za
(+27) (0) 83 309 6589